Your one stop entertainment company

Wil jy 'n funksie hou, of partytjie reël? Jy kan dit nie sonder ons doen nie. Ons maak musiek by alle tipe funksies en partytjies. Soek jy 'n kunstenaar om op te tree by jou funksie, of partytjie? Daarmee kan ons ook help. Ons verskaf bekende kunstenaars teen baie bekostigbare pryse, ja ons sal een kry wat jy kan bekostig. Soek jy 'n plek om jou partytjie of funksie te hou, ja ons kan help. Ons beskik oor 'n saal in Queenswood Pretoria, wat ten volle gelisensieerd is en ook 'n kombuis het, wat ongeveer 400 mense kan huisves.

Protect your family

Do you need somebody to play music at a wedding, or any other function, or do you need a celebrity for a master of ceremonies?

Contact us for your year end function.

 

You are at the right place

We do all of this at affordable prices. 

 

We do cater for the individuals and not only for corporate functions.

You will be able to afford us.


Contact us:

Thank you for contacting us. We will get back to you as soon as possible
Oops. An error occurred.
Click here to try again.

Arrive at your wedding in style.